Kiewiete Rugbyspan. Vier rugbyspelers van Hoërskool President Steyn in Bloemfontein is gekies vir die Kiewiete Rugbyspan.
- Tiaan Snyman: slot
- Brayston Viljoen: haker
- Antonio Louw: skrumskakel
- Juanrich Swanepoel: buitesenter
Mnr Drikus en mnr Trevor is ook gekies as hul afrigters.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s verskaf









