)
Kiewiete Rugbyspan – Hoërskool President Steyn

Kiewiete Rugbyspan. Vier rugbyspelers van Hoërskool President Steyn in Bloemfontein is gekies vir die Kiewiete Rugbyspan. Mnr Drikus en mnr Trevor is ook gekies as hul afrigters. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za…