)

Kaapse Wynlandskaakspan – HJS leerders by Wes-Kaap proewe

Kaapse Wynlandskaakspan. Agt leerders van Hoër Jongenskool Paarl het die naweek van 6 tot 8 Mei die Kaapse Wynlandskaakspan verteenwoordig by die Wes-Kaapse proewe in Mosselbaai.

Die uitslae HJS se skaakspelers was as volg:

o.15
20ste: Oliver Sales
11de: Ethan van Heerden

o.20 
12de: Bernard Badenhorst

o.18 afdeling
Zandre Grobler en Kian Blomerus het beide ‘n prestasie gradering bo 1100 behaal.
22ste: Wium van Tonder
16ste: Kobus Geyser

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal