)

HS Strand Hokkietokenningsfunksie

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Hoërskool Strand Hokkie 2018

Die eerste hokkiespanne het op 25 September hul afsluitingsfunksie in die Kindertrustsentrum gehad. Dit was ‘n heerlike aand van oulaas kuier en braai saam met die ouers en spelers van 2018 en geskenkies uitdeel.

Die hokkietoekenningsfunksie van 2018 is op Woensdagaand 26 September gehou. Dit was verblydend om te sien dat die hokkie-ouers die funksie in sulke groot getalle ondersteun. Dit was ‘n aangename, “warm” funksie wat getuig van omgee vir mekaar.

Daar is in elke groep die volgende toekenningsgemaak: Beste voorspeler, beste agterspeler, vir die speler wat die meeste vordering gemaak het en dan ook aan die beste speler in daardie ouderdomsgroep.

Vir die beste spelers van elke ouderdomsgroep was daar vir die meisies die volgende toekennings – die Ouer-ondersteunerstrofee vir elke ouderdomsgroep:

D.14: Lecé van Wyk

D.16: Zani Willmot

D.18: Carlin Fisher

Vir die seuns was daar die drie Liebenberg-trofees:

S.14: Durand van Deventer (Cobus Liebenberg-trofee)

S.16: Jayde Nel (Charl Liebenberg –trofee)

S.18: Edward Russouw (Pierre Liebenberg-trofee)

Vir die o.18-spelers was daar die volgende trofees:

Van Deventer -trofee beste vordering Pieter Welgemoed
CDP van Zyl-trofee vir belowendste voorspeler Christiaan de Wet
CDP van Zyl-trofee vir belowendste agterspeler Xander Barnard
Jo Potgieter -trofee vir belowendste voorspeler Dominique Carstens
Tertia Steyn -trofee vir belowendste agterspeler Elrika vd Westhuizen

 

Die toekennings wat altyd groot opwinding uitlok, is die doelwagter van die jaar en die “Golden Striker” (die speler wat die meeste doele in ligawedstryde aanteken. Die doelwagterstrofee word vanjaar tussen Enya Scholtz en Attie Lambrechts , die eerste spanne se doelwagters, gedeel.) Die Golden Striker-trofee is deur Rochelle Roos van D.18B verower.

Die spanne van 2018 was vanjaar die D.18B-span (van me. L Scott) en die S.18A-span (van Leani van der Merwe).

So is nog ‘n jaar se hokkiebedrywighede op luisterryke wyse afgesluit.

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ posts_number=”10″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” gallery_ids=”17944,17945,17946,17947,17948,17949,17950,17951,17952,17953,17954,17955,17956,17957,17958,17959,17960,17961,17962,17963,17964,17965,17966,17967,17968,17969,17970,17971″ /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal