[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://westerncapect.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/08/HS-Strand-Gholf-uitslae-4.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://westerncapect.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/08/HS-Strand-Gholf-uitslae-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://westerncapect.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/08/HS-Strand-Gholf-uitslae-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]
Hoƫrskool Strand het die kragmeting met 111 punte teenoor 97 gewen. Die sterspeler van Parel Vallei was Isabella Crafford met 21 punte. Die dag was n groot sukses en gholf was die wenner. Parel Vallei Hoƫrskool het bevestig dat volgende jaar se interskole by Somerset-Wes Buiteklub gehou sal word.
Aangesien Hottentots-Holland nie meer gholf as sport aanbied nie, het die eerste interskole gholf tussen Strand en Parel Vallei 20 Augustus 2018 op die Strand Gholfbaan plaasgevind. Parel Vallei speel tans in die Boland-liga en Hoƫrskool Strand in die WP-liga. Dit is dus moeilik om die spanne se standaard te meet, aangesien hulle teen ander opponente in die liga meeding.
Met die aanbreek van wedstryddag, was Parel Vallei ongelukkig om vier onttrekkings weens siekte te moes doen. HoĆ«rskool Strand kon 10 spelers in die veld stuur, terwyl Parel Vallei weens onttrekkings slegs 8 spelers beskikbaar gehad het. Die formaat waarop besluit is was, soortgelyk aan die Boland-liga waarin Parel Vallei speel: alle spelers speel van ‘n 18 voorgee met net die beste 6 spelers van elke span se tellings wat vir ‘n uitslag tel. Strand het dus die voordeel gehad waar daar 10 tellings was om van te kies in plaas van 8 vir Parel Vallei.
Ebrahim van Niekerk enĀ Charl Morkel
Strand se nommer 1-speler, Ebrahim van Niekerk, moes ‘n voĆ«ltjie 4 op die syfer 5 18de maak om sy telling van 24 punte gelyk te maak met Strand se nommer 2, Charl Morkel, wat met bestendige spel 24 punte aageteken het oor sy 9 putjies.
Ettienne van Zyl
Op nommer 3 vir Strand het Ettienne van Zyl, ondanks n gewrigsbesering, 19 pune aangeteken, om Strand n beduidende voorsprong te gee.
Christiaan Huisman
Nog n speler wat bygedra het tot die sukses van Strand HoĆ«r se sukses was Christiaan Huisman ā wat 18 punte behaal het.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]