)

Hoërskool Roodepoort vaar puik in die Radikale Redenaars kompetisie

Vier van Roodies se spanne het deurgegaan na die Radikale Redenaars nasionale finaal. Die graad 10 Engelse span het 2de in SA ge-eindig, so ook die graad 11 Afrikaanse span.

Die graad 10 Afrikaans en graad 11 Engelse spanne het Nasionaal 1ste geëindig!  In die eerste rondte het ons by Hoërskool Noordheuwel deelgeneem.  Die provinsiale rondte was in Pretoria.

Die finaal het op die 14de Oktober 2017 by Hoërskool Garsfontein plaasgevind.

Op die foto heel bo:   Graad 11 Engelse Groep

Van links na regs, agter na voor.

Juffrou Cecilia Hartzenberg, Juffrou Sandrie van Graan

Keemetswe Sebogodi, Lesego Majola, Chandre Arendze, Kay-Leigh Bronn

Foto links:   Graad 10 Afrikaanse Groep

Van links na regs, agter na voor.

Jared Swanzen, Leon Vierra,

Juffrou Petro Janse van Rensburg.

Siya Mokwena, Simone Spangenberg.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal