Natasha Geel, ‘n graad 8 leerder van Hoërskool Outeniqua in George, is gekroon as “Miss Junior Teen Garden Route 2018” op 26 Augustus.
Op 27 Oktober neem sy deel as ‘n finalis aan die Miss Junior Teen Western Cape 2019.
Kwaggas is baie trots op jou en wens jou alle voorspoed toe!