Agter vlnr: Tinus Botes, Schalk Vermeulen, Estian de Kock en Tiaan Papier
Voor vlnr: Mnr. Jacques Els, Minnaar van Rooyen, Jean van Niekerk, Vuyo Maerman en Keagan Ganga.
Hoërskool Outeniqua in George het die koshuisleiers van Beyers Tehuis aangewys.
Baie geluk!