Heart Healthhttps://sol-tech.co.za/>

Hoërskool Noord- Kaap Rugby nuus vir die 2de kwartaal.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Rugby
0/17 GWK span
Agter: Johan van Aswegen, Johan Oberholzer, Jean Engelbrecht, Luthando Vass, Tlotlo Mokomela
Voor: Duan Steenkamp, Shaun Daniëls, Alexnder Coghlan, Ashwin Parker

[/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Text”]

Kearsney Easter Rugby Festival:

Ons 1ste Rugby span het tydens die April skoolvakansie aan die Kearsney Easter Rugby Festival gaan deelneem. Dit is een van die grootste feeste in die land met top skole. Ons speel drie wedstryde daar en die resultate is as volg:

HNK 19            HTS Middelburg 21

HNK 30            Queens College 14

HNK 20            Glenwood 25

Alhoewel ons twee wedstryde ‘net-net’ verloor het, word Noord-Kaap se 1ste rugby span beloon met  die beker vir ‘Die mees aanskoulikste rugby’ op die toernooi. Dit is voorwaarlik ‘n wonderlike prestasie!

Wildeklawer Toernooi:

Noord-Kaap se 1ste Rugby het weereens vanjaar aan hierdie ongelooflike toernooi deelgeneem. Die toernooi is slegs vir alle Top 20  rugbyskole in Suid-Afrika. Ons speel hier teen Outeniqua, asook EG Jansen, die resultate is as volg:

HNK 21            Outeniqua 28

HNK 20            EG Jansen 14

Al ons junior rugby spanne, asook die O/19B span, het tydens die Wildeklawer toernooi, aan die Wynberg Rugby Fees gaan deelneem. Die toernooi het vir gemengde resultate gesorg.

Classic Clashes:

Ons jaarlikse Classic Clashes met Diamantveld het op Pirates afgeskop. Met ons junior spanne wat ongelukkig die knie gebuig het teen Daimonds op die dag, het ons 1ste rugby span weer die leisels voorgevat en wen Diamantveld 26 – 19. Hiermee wen ons vir die tweede jaar agtereenvolgend, die Classic Clashes! Dit is ook die 9de wen vir Noord-Kaap uit die 11 Classic Clashes wedstryde vanaf 2007, sedert dit begin het. Trots groen! 

Hoërskool Duineveld – 20 Mei 2017:

Al ons rugby spanne gaan speel teen Hoërskool Duineveld in Upington, en vertoon weereens sterk hier. Ons Junior spanne wen 1 uit 3 teen Duineveld, terwyl ons eerste span die dag weer sterk afgesluit het, die resultaat is as volg:

HNK 40            Duineveld 22 

HTS Drostdy – 27 Mei 2017:

HTS Drostdy het Noord-Kaap se rugby hier in Kimberley kom aanpak. Die dag het afgeskop met ons junior spanne wat almal harde wedstryde ervaar het teen Drostdy, maar weereens kom die 1ste span rugby tot die redding en klop die top rugbyskool met 21 – 20. Dit was ‘n riller van ‘n wedstryd maar enige span weet, hy kom klop nie ‘n Noord-Kaap span sommer net op Pirates nie.

Provinsiale Rugby

Die sukses en groei van rugby, hierdie jaar, het weereens bitter sterk derugekom op ‘n provinsiale vlak vir Hoërskool Noord – Kaap. Vanaf o/16 regdeur tot o/18, het ons ‘n groot groep seuns wat provinsiale klere verower het. ‘n Totaal van 32 Spelers kry Provinsiale klere en gaan tydens die Junie/Julie skoolvakansie aan hul verskeie toernooie deelneem:

O/16 Valke Week:
5 Spelers

O/16 Grant Khomo:
10 Spelers

O/18 Akademie Week:
5 spelers

O/18 Craven Week:
12 Spelers

TROTS GROEN!!!

[/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image o/15″ src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/06/015-GWK-Span.jpg” alt=”Hoërskool Noord- Kaap Rugby nuus vir die 2de kwartaal.” title_text=”Hoërskool Noord- Kaap Rugby nuus vir die 2de kwartaal.” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Rugby
0/15 GWK span
Agter: Darren van Niekerk, Lincoln Frisley, Moemagare Molete
Voor: Barney Klaasin, Joshua Roman, Bradley Human, Aiden Sickles, Keletso Secposengwe
Afwesig: AJ van Niekerk

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Vakature – Hoërskool dr EG Jansen

Vakature – Hoërskool dr EG Jansen, Boksburg benodig ‘n buite-afrigter vir rugby. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.egjansen.co.za/

Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms – Welkom Volkskool

Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms. Welkom Volkskool atlete het tydens die jaarlikse Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms rekords gebreek. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf

Leave a Reply

You Missed

Vakature – Hoërskool dr EG Jansen

Vakature – Hoërskool dr EG Jansen

Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms – Welkom Volkskool

Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms – Welkom Volkskool

Hoofseun 2025 – Hoërskool DF Malan

Hoofseun 2025 – Hoërskool DF Malan

Senior Meriete-aand – Hoërskool Kemptonpark

Senior Meriete-aand – Hoërskool Kemptonpark
VRL 2025 – Hoërskool Sentraal

Schools Netball – Eunice High School

Schools Netball – Eunice High School