)

Hoërskool Noord-Kaap – ATKV Redenaars

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley, se leerders gaan op 10 Mei aan die semi-finale rondte van die ATKV Redenaarskompetisie in Upington deelneem.

Voor vlnr: Ashley Jooste, Tristen Pinetown, Siseko Sindi, Tatum du Plessis, Johané Schon, Marieke Nel en Ntebogelang Thupane.

Agter vlnr: Alyssa Jacobs, Kaitlyn Jooste, Anika Grobbelaar, Etienne Berg, Danté Jansen, Alethia Rossouw en Gavin Swartz.

Afwesig: Rethabile Sindi, Zoë Kuypers, Zandile Nziweni en Aretha van Rooyen.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal