Individuele prestasies:  Mozzieweek: Tristan Parnell (117 nie uit nie vir 103 balle) en Neil Henning (vyf paaltjies).
Uplands o/15A-fees: Rohan de Meyer (141), Rigardt Myburgh (vyf paaltjies) en Matthew Taljard (driekuns).

Op die foto heel bo is Neil, Matthew, Tristan, Righardt en Rohan.

 

 

Become a Sponsor