)

Hoërskool DF Malherbe atleet SA Skole 100m Kampioen

Saskia Wait van Hoërskool DF Malan in Port Elizabeth, is gekroon as SA Skole Kampioen!!

Saskia het 21-23 Maart die Oostelike Provinsie by die Suid Afrikaanse Hoërskole Kampioenskappe in Port Elizabeth verteenwoordig.

Sy wen die 100m finaal en word gekroon as die nuwe Skole SA Kampioen – vroue 0/19 100m.

Saskia verwerf ‘n silwer medalje in die 200m finaal – vroue 0/19 met ‘n nuwe persoonlike beste tyd van 24.86s.

Op 28 tot 30 Maart het Saskia die Oostelike Provinsie verteenwoordig in die Paarl by die Suid Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe, Junior 0/20 afdeling.

Sy behaal ‘n 9de plek in die 100m en ‘n 7de plek in die 200m.

Dit was haar droom die afgelope 5 jaar om ‘n medalje te verwerf by die SA Skole, en dit is vir haar ‘n hoogtepunt om haar Skole-atletiek loopbaan so te kon afsluit.

Baie geluk Saskia.

DF is trots op jou!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal