Hoërskool De Aar het tydens die Eskom Expo for young Scientists die trofee ontvang vir die skool met die heel beste prestasie – Baie geluk!
Op die foto bo:
Erona du Plessis, Lara McGee, Surina le Roux, Thandokazi Ntozini (goud) en Sisa Madyo (brons)
Agter: Cristie Venter (silwer), Armand van der Mescht (goud) , André Erasmus, Johan Hattingh (brons) en Armand Munz
Become a Sponsor