Hoërskool Aliwal-Noord wens die Graad 10 leerders, wat verkies is om op die Junior Leerlingraad 2021 te dien, baie geluk.
Seuns: Wium Smit, Janco Labuscagnie en Buhle Moyake.
Dogters: Benathi Beje, Dijana Coetzer en Anica Pretorius.
Congratulations to each of you!
“You will never influence the world by being just like it!”