)

Hoër Meisieskool Oranje lewer twee SA-Redenaarswenners op

Die Hoër Meisieskool Oranje het twee nasionale redenaarskampioene opgelewer. Dit nadat Rehanjo Swanepoel en Kamryn Lowe koning gekraai het in die ATKV Oppie Tong Af-redenaarskompetisie wat die afgelope week aanlyn aangebied is.
Rehanjo se “Milleniërs is die murg van die samelewing” in die afdeling Afrikaans: oorredingstoespraak individueel voorbereid het aan haar die titel vir gr. 12’s besorg.
Kamryn se toespraak “Lees is die sleutel tot kinders grootmaak” in die dieselfde afdeling is as die beste onder gr. 8’s in Suid-Afrika aangewys.
Rehanjo het ook ’n tweede plek in die Engelse addisionele taal-afdeling vir gr. 12’s behaal. Sy het haar redenaarshoofstuk op skool met ’n derde agtereenvolgende nasionale kroon afgesluit.
Hulle was twee van vier redenaars van Oranje wat na die nasionale rondte deurgedring het. Die ander was Vianke Herbst (gr. 11) en Marita Oosthuizen (gr. 10).
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal