Die afelope naweek het 15 van HU se atlete aan die NK atletiek byeenkoms deelgeneem. Die kompetisie was kwaai, maar die Uppies atlete het gewys dat hul bloed Oranje is en het fantasties gevaar.
Uitslae:
Jane Bekker | 1ste | Hoogspring | D 0/19 | |
Alicé Maritz | 1ste | 800m | D 0/19 | |
Ivan Lombaard | 3de | Gewigstoot | S 0/19 | |
Jolan Smith | 3de | Hoogspring | S 0/19 | |
Nicolene Loots | 1ste | 400mH | D 0/17 | |
1ste | 100mH | D 0/17 | ||
1ste | 200m | D 0/19 | ||
Francois Swartz | 2de | Gewigstoot | ||
Monique Valla | 2de | 100m | D 0/15 | |
JJ Snyders | 1ste | 400m | S 0/15 | |
1ste | S 0/15 | |||
1ste | S 0/15 | |||
Harry Nel en Angus Damarah hardloop beide onder 11 sekondes in die 100m S 0/17 en stel so hul persoonlike beste tye op. Henro Kotze verbeter sy persoonlike beste in die 200m S 0/17.
Res v/d span:
Joanne van den Heever, Nel Hanekom, Kate Nugent en Navern Olivier het goed presteer en baie geleer tydens die byeenkoms.
Foto: vlnr –agter
Ivan Lombaard, Henro Kotze, Harry Nel, Francois Swartz
JJ Snyders, Nicolene Loots, Angus Damarah, Jolan Smith
Nel Hanekom, Jane Bekker, Alicé Maritz
Monique Valla, Navern Olivier, Joanne van den Heever, Kate Nugent
Become a Sponsor