Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Heike en Beate by die “groot skool”. Hulle het hul skoolloopbaan op 12 Januarie by Laerskool Pretoria-Oos begin.
Geniet jul skoolloopbaan, Heike en Beate. Mag julle baie gelukkig en suksesvol wees. Aanhou wen!
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za