Freda Barnard Gala. Dertien leerders van Hoërskool Outeniqua het aan die jaarlikse Freda Barnard Gala in Oudtshoorn deelgeneem. Dit is ‘n baie groot gala met meer as 450 swemmers van regoor Suid Afrika. Die Kwaggas het uitstekend geswem en baie goed gevaar.
Dogtrers: Arabelle Grutter, Emma Neetling, Veneske Steenkamp, Yedidah Theron, Ebenette van Niekerk, Sian Kleynhans en Ona van Niekerk
Seuns: Louis van Rooyen, Tiaan Terblanche, Carlo Bezuidenhout, Hendre van Heerden, Kodi Minnie, Lian Schoeman
Medaljes verower:
- Veneske Steenkamp: 15 x Goud; Sy breek ook die rekord vir die 200meter Vlinderslag!
- Kodi Minnie: 5 x Goud; 1 x Silwer
- Yedidah Theron: 1 x Brons
- Carlo Besuidenhout: 4 x Goud; 7 x Silwer; 1 x Brons
- Hendre van Heerden: 1 x Goud; 1 x Silwer; 1 x Brons
- Emma Neethling: 1 x Goud; 3 x Brons;
- Ona van Niekerk: 2 x Goud: 1 x Silwer; 4 x Brons
- Ona van Niekerk: 1 x Silwer


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








