Digitoneel kortfilmfees. Vier van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se leerders het aan die ATKV se jaarlikse Digitoneel kortfilmfees deelgeneem en prag-uitslae behaal:
Leonelle van Niekerk:
- Produksie: Brons
- Spel: Brons
- Teks: Silwer
- Regie: Brons
- Videografie: Silwer
Martyn Oosthuysen:
- Produksie: Silwer
- Spel: Brons
- Teks: Goud
- Regie: Goud
Mikayla McMaster:
- – Produksie: Silwer
- – Spel: Silwer
- – Teks: Silwer
- – Regie: Silwer
Mignon Thomas:
- Produksie: Silwer
- Spel: Silwer
- Teks: Silwer
- Regie: Silwer
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf