Witzenberg Netbalspan. Twaalf netbalspelers van Laerskool Gericke, Ceres, is in die Witzenberg Netbalspan opgeneem. Hulle neem 27 April aan die Kaapse Wynland netbalproewe deel.
o. 11: Mienka du Toit, Anmari du Toit, Evah Mepomie
o. 12: Shadé Naudé, Nina du Toit, Zizo Nketyana, Nicola Mostert
o. 13: Mari Reynolds, Glynné Nasson, Darronique van der Merwe, Rosanne Jordaan, Ellen Faul
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf