Dawie Botes. Die Fichardtparker van die Jaar-toekenning is ‘n baie gesogte toekenning. Dit word toegeken aan die mees veelsydige Graad 12-leerling van ‘n betrokke jaar. In 2022 is hierdie titel aan Hoërskool Fichardtpark se hoofseun van 2022, Dawie Botes, toegeken.
Dawie behaal die volgende prestasies:
- Akademie: Hy handhaaf ‘n gemiddeld van 90,31%.
- Hy behaal vakprestasies is in al 8 sy skoolvakke.
- Die beste prestasie in Engels EAT, Lewensorientering en IGO.
- Hy beklee die tweede posisie in Graad 12.
- Dawie is onder die top 50 in die Vrystaat in die Fisiese Wetenskappe Olimpiade.
- Hy is lid van die Einstein-klub
- Hy is onder die top 14 finaliste van die Matrikulant van die Jaar-kompetisie
- Sport: Hy behaal half-erekleure vir sy prestasie as lid van die Vrystaat-Arende rugbyspan,
- Dawie is kaptein van die Fichies Eerstespan Rugby
- Hy is lid van die skool se atletiekspan- 400m.
- Kultuur: Dawie is die voorsitter van die skool se CSV
- Hy verwerf ‘n silwer sertifikaat tydens die ATKV-tienertoneel.
- Hy vertolk ‘n hoofrol tydens die skool se produksie.
- Dawie verwerf ook 2 A-simbole vir solo sang by die kunswedstryd.
- Hy is deel van die skool se senior debatspan
- Hy neem deel aan ATKV-redenaars.
Dawie Botes
The Fichardtparker of the Year Award is a highly prestigious award. It is awarded to the most versatile Grade 12 pupil of a particular year. In 2022, this title was awarded to Fichardt Park High School’s head boy of 2022, Dawie Botes.
Dawie earned the following achievements:
- Academy: He maintains an average of 90.31%.
- He achieved subject achievements in all 8 of his school subjects.
- The best performance in English EAT, Life Orientation and IGO.
- He holds the second position in Grade 12.
- Dawie is among the top 50 in the Free State in the Physical Sciences Olympiad.
- He is a member of the Einstein Club
- He is among the top 14 finalists of the Matriculant of the Year competition
- Sport: He achieved half-honours for his performance as a member of the Free State Eagles rugby team
- Dawie is captain of the Fichies First Team Rugby
- He is a member of the school’s athletic team- 400m
- Culture: Dawie is the chair of the school’s CSV
- He obtained a silver certificate during the ATKV teen scene
- He played a leading role during the school’s production
- Dawie also earned 2 A symbols for solo singing at the art contest
- He is part of the school’s senior debate team
- He participates in ATKV public speaking.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








