Laerskool Ellisras is baie trots op hul nuwe Hoofleiers vir 2020. Die hoofseun is Elardus Erasmus en die hoofdogter is...
Christiaan Lamprecht van Hoërskool Ellisras het uitstekend presteer by die ‘National Archery in the Schools programme of South Africa’ NPO...
Vlnr: Taryn Stander, Lize Venter en Ami White. Die toekenning vir die hoogste Akademiese Gemiddeld Gr 4 – 6 gaan...
Niché Röhrs en Qizelle Kruger. Laerskool Thabazimbi se toekenning vir 7 Jaar Getroue Skoolbesoek: (slegs vir Gr 7) is toegeken...
Carla Coetzee Carla Coetzee is vanjaar Laerskool Thabazimbi se Hokkiespeelster van die jaar. Baie geluk!
Marcus de Aguiar Marcus de Aguiar is Laerskool Thabazimbi se krieketspeler van die jaar.
Liam Santos. Laerskool Thabazimbi se Rugbyspeler van die jaar is Liam Santos.
Dimion Visser Laerskool Thabazimbi se toekenning vir die Netbalspeelster van die Jaar gaan aan Dimion Visser.
HJ Koekemoer Die Atleet van die Jaar Toekenning is gemaak aan HJ Koekemoer. Baie geluk!!
Christoff Marx. Die Kultuurtoekenning in die Musiek-afdeling, Senior Fase is toegeken aan Christoff Marx.
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.