Hoofleiers 2025. Tjokkies het hul Hoofleiers 2025 bekend gemaak.
- Cobus de Witt (Hoofseun)
- Emma Groenewald (Hoofdogter)
- Nathan Nel (Onderhoofseun)
- Lizay Griesel (Onderhoofdogter)
Baie sterkte met die groot taak wat op julle wag! Tjokkies weet sommer dat die leerderraad onder julle leiding gaan floreer.
“Moenie dat iemand op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar stel ‘n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in gedrag, in liefde, in geloof en in reinheid.” 1 Timoteus 4:12
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








