)
Leerderraad 2025 – Primêre Skool Universitas

Leerderraad 2025. Tjokkies kondig met trots hul leerderraad vir 2025 aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf

Hoofleiers 2025 – Primêre Skool Universitas

Hoofleiers 2025. Tjokkies het hul Hoofleiers 2025 bekend gemaak. Baie sterkte met die groot taak wat op julle wag! Tjokkies weet sommer dat die leerderraad onder julle leiding gaan floreer.…