Vrystaat Skole Atletiek Assosiasie. Die Vrystaat Skole Atletiek Assosiasie het die atlete wat goud verower het by Skole SA’s genooi na ‘n erkenningsfunksie. Die volgende leerders het elkeen ‘n trofee ontvang.
- Liesa Krüger
- Carise Van Rooyen
- Ixore Cilliers
- Liam-Lloyd Doman
- Wynand JV Vuuren het die trofee ontvang vir beste atleet by Vrystaat Kampioenskappe.
(Carise en Liam afwesig op foto)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









