Neptunes Gala. Edrich Cronje, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het die afgelope naweek aan die Neptunes Gala in Bloemfontein deelgeneem.
Edrich behaal die volgende prestasies;
- 100m vryslag: eerste
- 50m vryslag: derde
- 50m borsslag: tweede
- 50m rugslag: tweede
- 100m rugslag: derde
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








