Snapspel 2024 Finaal. Hoërskool Vryburg spog met ses graad 11-leerders wat deel was van Snapspel 2024 finaal.
Snapspel is ‘n entrepreneuriese speletjie wat hierdie jaar deur 69 skole gespeel is. Hoërskool Vryburg se graad 11 Rekeningkunde-leerders neem elke jaar deel aan die speletjie. Die leerders kry ongelooflike goeie blootstelling van besighede en entrepreneurskap en geniet dit om aan die speletjie deel te neem.
Hoërskool Vryburg het Saterdag tydens die finaal eerste geëindig in die land in Snapspel. Die skool is baie trots op hul ses leerders.
Elke deelnemer het ‘n kontantprys gewen, asook ‘n kopie van een van Albert van Wyk se boeke, geteken deur Albert van Wyk self.
Snapspel 2024 Final
Vryburg High School boasts with six grade 11 learners who were part of this year’s Snapspel final.
Snapspel is an entrepreneurial game that was played by 69 schools this year. Hoërskool Vryburg High School’s grade 11 Accounting learners take part in the game every year. The learners get incredibly good exposure of businesses and entrepreneurship and enjoy participating in the game.
Hoërskool Vryburg High School finished first in the country in Snapspel during the final on Saturday. We are very proud of our 6 learners. This is a very big achievement.
Each participant won a cash prize, as well as a copy of one of Albert van Wyk’s books, signed by Albert van Wyk.

More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










