)
Snapspel 2024 Finaal – HoĆ«rskool Vryburg

Snapspel 2024 Finaal. HoĆ«rskool Vryburg spog met ses graad 11-leerders wat deel was van Snapspel 2024 finaal. Snapspel is ā€˜n entrepreneuriese speletjie wat hierdie jaar deur 69 skole gespeel is.…