Noord-Kaap o.16 krieketspan. Mnr. Chadley Meyer van Hoërskool De Aar is as afrigter van die Noord-Kaap o.16 krieketspan verkies.
Die span gaan aan die CSA onder 16 Nasionale toernooi in Pretoria deelneem vanaf 9 tot 15 Desember.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








