Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe. Hoërskool Outeniqua leerder in George, Marilie Duvenage, het vanaf 10 tot 13 Oktober aan die Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe in Port Said, Egipte deelgeneem. Sy het uitstekend presteer en behaal die volgende resultate:
Triathle o.19
- Brons – Individueel
- Brons – Gemengde aflos
- Silwer – Span medalje
Biathle 0.19
- 5de – Individueel
- Goud – Span medalje
Marilie verower ook haar Junior Proteakleure in beide Biathle en Triathle.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










