)

Eisteddfod Meriete Musiek Toekennings – Laerskool Truida Kestell

Eisteddfod Meriete Musiek Toekennings. Foto: Elizabeth van Staden (Afrikaans), Carli Appels (sang), Pieter van Aswegen (klavier), Anke van der Berg (Afrikaans), Zoë Maree (klavier) en Cobus van Aswegen (klavier)

Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het uitstekend gevaar met die Eisteddfod meriete toekenning vir musiek.

Die volgende leerders het Eisteddfod meriete toekennings ontvang:

  • Elizabeth van Staden ontvang ‘n toekenning vir Afrikaans.
  • Carli Appels vir sang.
  • Pieter van Aswegen ontvang ‘n toekenning vir klavier.
  • Anke van der Berg vir Afrikaans
  • Zoë Maree vir klavier en
  • Cobus van Aswegen vir klavier.

Die Graad 1’s het ‘n toekenning ontvang vir Spreekkoor. Graad 2’s ontvang vir English Drama en die Senior Koor ontvang ‘n toekenning vir Vokaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal