Senior Wilgieraad 2025. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort het hul Senior Wilgieraad 2025 aangekondig.
- Hoofmeisie: Jenni Muller
- Hoofseun: Ruhan de Beer
- Onderhoofmeisie: Hannah Spiller
- Onderhoofseun: Pedri Graaff
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://wilgerivierskool.co.za/
Foto verskaf










