Geografie en Lewenswetenskappe. Op 9 Oktober het die Graad 10, 11 en 12 leerders van die Gereformeerde Skool Dirk Postma, Pretoria, wat Geografie en/of Lewenswetenskappe neem, op ‘n uitstappie na die Ditsong National Museum of Natural History onderneem.
Dit was ‘n baie insiggewende en leersame ervaring. “Ons het weereens die wonder van God se skepping besef. Dit het egter ook hartseer veroorsaak dat die wêreld eerder glo in evolusie as in God.”
“Dit is goed vir die leerders om blootstelling te kry aan dit wat die wêreld glo, sodat ons dit vanuit die Skrif kan weerlê. Verder is dit ook geloofsversterkend.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








