Hoofleiers 2025. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, het hul Hoofleiers vir 2025 aangekondig.
- Hoofseun: Liam Shaw
- Hoofmeisie: Lisa Bornman
- Onderhoofseun: Lian van der Merwe
- Onderhoofmeisie: Emily Viljoen
“Laat niemand op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees ‘n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in gedrag, in liefde, in betroubaarheid, in reinheid.” 1 Timoteus 4:12
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.willempostma.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








