Driekuns vir Con Spirito. Con Spirito het byna soos in 2022 en 2023 skoonskip in die nasionale Animato A Capella-kompetisie in Pretoria gemaak.
Dié OMS-sangroep het nietemin Saterdagaand drie van die vier toekennings in die sangafdeling gewen.
Die groep het weggestap met die toekennings vir:
- Beste sang
- Beste Afrikaanse verwerking
- Beste verwerking (keurspel)
- Naaswenners in die produksie-afdeling
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








