Goue Leeus IPT spanne. Drie rugbyspelers van Hoërskool Linden is onlangs by die Goue Leeus IPT-spanne ingesluit.
Jandré Pienaar (o.15), Keanu Thomas (o.16) en Jordan Welle (o.16) verwerf hierdeur hul provinsiale kleure op klubvlak. Hierdie manne het reeds vertrek om vanaf 23 tot 28 September in Amanzimtoti teen die ander provinsiale spanne kragte te meet.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Photos supplied
Become a Sponsor








