Nasionale 7’s IPT’s. Drie rugbyspelers van Hoërskool Jim Fouché, Hanro Marais, Franco Oberholzer en Bendré Vermaak verteenwoordig die Vrystaat by die Nasionale 7’s IPT’s vanaf 26 tot 28 September.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








