Nasionale Landloopkampioenskappe: Vier leerders van Hoërskool Stellenbosch is gekies vir die Skole-2024 Nasionale Landloopkampioenskappe wat tussen 26 en 28 September in Kimberley plaasvind.
- Dewandré van Rooy
- Mikyla Frits
- Colin Karelse
- Breyton de Bruin
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








