ASA Landloop Kampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Kemptonpark het deelgeneem aan die ASA (Atletiek Suid-Afrika) Landloop Kampioenskappe wat op 7 September plaasgevind het.
- Cassidy Bosman – eindig 4de
- Michael Bekker – eindig 17de
- Werno Pretorius – eindig 21ste (Afwesig op foto)
- Henrico Zietsman – eindig 31ste
Cassidy Bosman kwalifiseer ook om deel te neem aan die Landloop Wêreldkampioenskappe se uitdunne wat in Januarie sal plaasvind.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








