ASA Landloop SA’s. Die land gons oor die ASA-landloop SA’s wat die afgelope naweek plaasgevind het. Sewe atlete van Hoërskool Rustenburg het aan die landloopkampioenskappe in Vanderbijlpark deelgeneem. In van die katogorieë was daar tot meer as 100 deelnemers en Rusties is trots om te spog met hul landlopers se uitslae:
- Chanté Krüger
- Angelique du Plessis
- Marius van den Berg
- Lee-Ann Swanepoel
- Dian Nienaber
- Chanté Oosthuizen
- Elri van den Bergh
‘n Uitsonderlike prestasie is deur Chanté Krüger behaal. Sy het ‘n plek onder die top 30 deelnemers behaal.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










