ASA Landloop SA’s – HoĆ«rskool Rustenburg
ASA Landloop SA’s. Die land gons oor die ASA-landloop SA’s wat die afgelope naweek plaasgevind het. Sewe atlete van HoĆ«rskool Rustenburg het aan die landloopkampioenskappe in Vanderbijlpark deelgeneem. In van…
Landloopdag – HoĆ«rskool Rustenburg
Landloopdag. In samewerking met HoĆ«rskool Rustenburg se Old Boys het RHS op 24 Julie ān onvergeetlike en diverse landloopbyeenkoms aangebied. Die NWN-skole se vriendskaplike landloopbyeenkoms het ān rekordgetal deelnemers opgelewer.…










