Skole Krieket. Hoërskool Fichardtpark se o.15A-krieketspan het die afgelope naweek teen Grey Kollege, gedurende skole krieket se voorseisoen wedstryde, gekompeteer.
Vrydag het hulle ‘n T20 wedstryd gespeel en Saterdag ‘n 50-beurt wedstryd. Die krieketmanne het dit baie geniet en die geleentheid benut ter voorbereiding vir die opkomende seisoen.
Neven Olivier van Fichies het 67 lopies van 44 balle gedurende Saterdag se wedstryd aangeteken.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










