Oos-Vrystaat Tennis. Ses van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tennisspelers is gekies om die naweek die Oos-Vrystaat Tennis te verteenwoordig. Hulle speel teen Noord Vrystaat en Suid Vrystaat gespeel in Welkom. Oos-Vrystaat het gewen en die spelers het uitstekend gevaar.
BVHS spelers:
O.15
- Lucia Botha
- Amelie Pretorius
- Nelisa-May Doman
- Nathan Pretorius
- Janno Olivier
O.17
- Paul Naude
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









