Radikale Redenaars. Foto: Madri van Niekerk en An-Euné van Niekerk
Hoërskool Ermelo se Redenaars het Nasionale plekke los gepraat.
Hulle het puik presteer tydens die Radikale Redenaars se Provinsiale uitdunne.
Die uitslae is as volg:
- Gr. 8: Johanco Griesel eindig provinsiaal tweede
- Gr. 9: Carel Hancke behaal ’n provinsiale derde plek
- Gr. 10: An-Euné van Niekerk eindig provinsiaal eerste in die Afrikaanse-afdeling en Madri van Niekerk provinsiaal eerste in die Engelse-afdeling.
An-Euné van Niekerk en Madri van Niekerk dring deur na die nasionale finaal wat op 19 Oktober plaasvind.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








