Fast five netbal. Hoërskool Witteberg se o/15 Fast five netbal span is aangewys as die Vrystaatkampioene. Die span dring deur na die nasionale toernooi wat gedurende die Septembervakansie plaasvind.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








