)

Con Spirito Debat – Hoërskool Witteberg

Con Spirito Debat. Agt debatspanne van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het deelgeneem het aan die Con Spirito Debat. Hierdie spanne het deurgedring na die semi-finale. Dit het die afgelope naweek plaasgevind het by Hoërskool Garsfontein in Pretoria.

Die spanne het gesorg dat die tonge behoorlik klap met hul indrukwekkende redenaarsvermoë.

Spesiale vermelding word gemaak van Zané Wessels en Juané Loubser, asook Rhoné Naude en AJ Erasmus, wat deurgedring het na die Nasionale Rondte van die Con Spirito Debat. Hierdie rondte sal op 19 September in Kaapstad plaasvind.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal