)
Noord-Vrystaat hokkiespanne – Hoërskool Witteberg

Noord-Vrystaat hokkiespanne. Vier-en-twintig hokkiespelers van Hoërskool Witteberg is na afloop van die finale proewe gekies is vir onderskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/ Foto’s verskaf

Con Spirito Debat – Hoërskool Witteberg

Con Spirito Debat. Agt debatspanne van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het deelgeneem het aan die Con Spirito Debat. Hierdie spanne het deurgedring na die semi-finale. Dit het die afgelope naweek…