Netbal Fast Five. Goeie nuus vir Hoërskool Jim Fouché is dat beide hul o.17 en o.15 Netbal Fast Five spanne die skool by die SA Kampioenskappe in die skoolvakansie gaan verteenwoordig. JF se o.17’s is die wenners van die Netbal Fast Five in die Vrystaat en die o.15’s eindig 3de in die Vrystaat
Uitslae: JF o.17’s
- JF 14 – 28 teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool
- JF 29 – 25 teen Hoërskool Trio
- JF 33 – 21 teen Hoërskool Goudveld
- Semifinaal: JF 34 – 23 teen Hoërskool Sentraal
- Finale: JF 33 – 30 teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool
JF o.15-span:
- JF 23 – 14 teen Teto Secondary School
- JF 30 – 18 teen Hoërskool Sasolburg
- JF 23 – 14 teen Eunice High School 2
- Semifinaal JF 14 – 20teen Eunice 1
- Uitspeel vir 3de of 4de plek
- JF 21 – 15 Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








