FAK Allegretto Toneelfees. Foto: Tafel van die Ongewenstes: van links: Leonelle van Niekerk, Lienke Coetzee, Isabelle Koch en Charlize Saaiman.
Hoërskool Witteberg se twee tienertoneelgeselskappe, Donkermaan en Tafel vir die Ongewenstes, het die afgelope naweek uitmuntend gevaar by die FAK Allegretto Toneelfees in Ermelo. Beide produksies het hulself onder die Top 3 van die streeksfees bevind. Dit beteken dat hulle Saterdag weer moes optree. In ‘n groot prestasie is Donkermaan aangewys as die beste produksie op die streeksfees, en beide produksies het ‘n magdom individuele toekennings ontvang.
Uitslae vir Tafel van die Ongewenstes:
Spel:
- Lienke Coetzee, Sané Aucamp – Brons
- Charlize Saaiman, Isabelle Koch – Silwer
- Leonelle van Niekerk – Goud
- Tegnies – Silwer
- Beligtingsontwerp: Dirk Willemse
- Choreografie: Jené van Heerden
- Grimering: Mia-Nanke van Heerden
- Ensemble: Lienke Coetzee, Sané Aucamp, Isabelle Koch, Leonelle van Niekerk, Charlize Saaiman
- Regie: Jené en Ronelle van Heerden
- Kostuums: Hylet Ungerer, Mia-Nanke van Heerden, Suné Hills
Plakkaat Produksie:
- Tegnies – Goud
- Verhoogbestuur: Illne Myburgh
- Dekor: Suné Hills, Mia-Nanke van Heerden, Hylet Ungerer
- Tegniese Aspekte: Die hele tegniese span

Uitslae vir Donkermaan:
Spel:
- Ernė van Aswegen, Suné Hills, Mignon Thomas, Simuné de Villiers – Brons
- Cara Cilliers – Silwer
- Jani de Bruin, Milan de Villiers, Henke Minnaar – Goud
- Tegnies – Silwer
- Grimering
- Verhooghulp – Gerhard Nel
- Verhoogbestuur – Illne Myburgh
- Tegnies – Goud
- Beligtingsontwerp en Samestelling – Dirk Willemse
- Klanksamestelling en Hantering – Chabeli Rathulo
- Dekor – Suné Hills
- Plakkaat – Herman Booyens van VisuallySpoken
- Kostuums – Hylet Ungerer
Produksie:
- Ensemble – Jani de Bruin, Milan de Villiers, Henke Minnaar, Mignon Thomas, Cara Cilliers, Simuné de Villiers





Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









