Sewes Rugby. Hoër Jongenskool Paarl se o.14 sewes rugby het vierde geëindig by die Durbanville 7’s-toernooi.
Die o.15A span het die volgende prestasies behaal:
- wen Paarl Gim 14-12
- wen Boland Landbou 26-0
- wen Charlie Hofmeyer 38-7
- wen Bredasdorp 31-0 (halfeindstryd)
- wen Drostdy 24-12 (finaal)
Danté Davids van HJS word aangewys as die beste o.15-speler van die toernooi.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.paarlboyshigh.org.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








